Jaarboeke

Proefskrif: Sport- en rekreasiebestuur 993


 
Modulekode MBK 993
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

’n Proefskrif van ongeveer 180-250 bladsye.

Modulekrediete 360.00
Voorvereistes *'n Minimum van 60% vir die Magistergraad in Biokinetika of Sportwetenskappe of Rekreasie en Sportbestuur.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences